
Ruimtereis Na Nerens - Paperback
Pay over time for orders over $35.00 with
Offers & Perks
Earn 11 points with this purchase
Added to your rewards balance after checkout.
100 points welcome bonus
Create an account and start with extra points.
Elizabeth Moss - Bessie - se identiteit is gesteel. Sy is nou 'n gevangene met geheueverlies, op 'n gevaarlik aantreklike losprys jagter, Danie Landsberg, se ruimteskip. Danie maak haar bene lam, maar hy dink sy is 'n misdadiger en kan haar nie verdra nie. Hy vind eers later uit dat Naydien Huisamen die regte misdadiger is. Naydien, met die hulp van ruimterower, Tomas Salvinski, steel Bessie by die Landsbergs om die losprys op haar in te palm. Danie deurkruis die heelal om na Bessie te soek. Sal hy ooit betyds by haar kan uitkom?
Free shipping on orders over $75. Standard shipping takes 3-7 business days. Returns accepted within 30 days of purchase.
