Surprise Castle
Kroniek Van de Waarheid En Versoeningskommissie: Op Reis Deur Die Verlede En Die Hede Na Die Toekoms Van Suid-Afrika

Kroniek Van de Waarheid En Versoeningskommissie: Op Reis Deur Die Verlede En Die Hede Na Die Toekoms Van Suid-Afrika - Paperback

$33.99
$47.00
-28%
Quantity
01

Pay over time for orders over $35.00 with

Offers & Perks

Earn 33 points with this purchase

Added to your rewards balance after checkout.

100 points welcome bonus

Create an account and start with extra points.

Join now
Availability:In StockContributor:Piet Meiring, Desmond TutuPublish date:8/4/2015Pages:386
Languages:AfrikaansPublisher:Wipf & Stock PublishersISBN-13:9781625647153ISBN-10:1625647158UPC:9781625647153Book Category:Social ScienceBook Subcategory:Discrimination (incl. Prejudice, Racism, Colorism, etc.), Sociology, AnthropologyBook Topic:Cultural & SocialSize:8.90 x 5.80 x 0.60 inchesWeight:0.363Product ID:SCA64B5VEE
Twee en 'n half jaar lank was die werk van die Waarheids- en Versoeningskommissie op almal se Iippe, het die koerante en radio daagliks oor die kommissie verslag gedoen, het die gesigte van slagoffers en oortreders op miljoene televisieskerms verskyn. In KRONIEK VAN DIE WAARHEIDSKOMMISSIE lig Piet Meiring die sluier oor die werk van die kommissie ... die verhale en getuienisse van slagoffers, die amnestie-aansoeke van oortreders wat hulle aan menseregteskending skuldig gemaak het, die konfrontasie met die verlede, die strewe na versoening en vergifnis ... As motief vir hierdie besinning oor die Waarheidskommissie het die skrywer die trek gekies, 'n epiese trek terug na die verlede en dan verder na die toekoms, 'n groot trek wat nie een van die inwoners van Suid-Afrika onaangeraak sou laat nie.
Languages:AfrikaansPublisher:Wipf & Stock PublishersISBN-13:9781625647153ISBN-10:1625647158UPC:9781625647153Book Category:Social ScienceBook Subcategory:Discrimination (incl. Prejudice, Racism, Colorism, etc.), Sociology, AnthropologyBook Topic:Cultural & SocialSize:8.90 x 5.80 x 0.60 inchesWeight:0.363Product ID:SCA64B5VEE
Die Waarheids-en Versoeningskommissie moes alle segmente van die Suid-Afrikaanse samelewing, met inagneming van geslag en ras, sowel as geografiese, politieke, kulturele, taal en ander faktore verteenwoordig. Piet Meiring, bekende teoloog en professor aan die Universiteit van Pretoria, het in die WVK gedien om die denke, perspektiewe en bekommernisse van veral die Afrikaanse gemeenskap te verwoord. Hy is bekend vir sy skerp teologiese insig en ekumeniese belangstelling, maar ook vir sy innige spiritualiteit, warm menslikheid en ywer vir geregtigheid, vryheid en versoening.
Publisher: Wipf & Stock Publishers

Free shipping on orders over $75. Standard shipping takes 3-7 business days. Eligible items may be returned within 30 days of delivery. Conditions apply.