
Herstel jou Huwelik - Paperback
Pay over time for orders over $35.00 with
Offers & Perks
Earn 13 points with this purchase
Added to your rewards balance after checkout.
100 points welcome bonus
Create an account and start with extra points.
Dit is nie per toeval dat jy hierdie boek in jou hande hou nie, dit is deur Goddellike Voorsiening. God het jou roep om hulp gehoor, net soos Hy myne gehoor het en Hy het gekom om jou te red. Die bladsye wat volg sal vir jou 'n gids wees, net soos Hy vir my gelei het toe ander gesê het dat my situasie hopeloos was.
VWat Hy van my gevra het was nie maklik nie, en dit sal ook nie vir jou maklik wees nie. Maar as jy 'n wonderwerk in jou lewe wil hê, kan dit gebeur. As jy 'n getuienis wil wees aan ander van God se betroubaarheid, sal dit gebeur. As jy werklik wil hê dat God 'n huwelik sal herstel wat hopeloos is, dan moet jy aanhou lees. God kan en sal jou huwelik herstel, net soos Hy myne herstel het.
erDie Bybel sê dat "die HERE-sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is." (2 Kron. 16:9). Hy het jou gesoek om jou te help. Is jy gereed?
Free shipping on orders over $75. Standard shipping takes 3-7 business days. Eligible items may be returned within 30 days of delivery. Conditions apply.
