Surprise Castle
Gebed vir Nog 'n Nuwe Dag: Gebedsjoernaal met 'n Gebed vir Elke Dag van die Jaar

Gebed vir Nog 'n Nuwe Dag: Gebedsjoernaal met 'n Gebed vir Elke Dag van die Jaar - Paperback

$8.99
Quantity
01

Pay over time for orders over $35.00 with

Offers & Perks

Earn 8 points with this purchase

Added to your rewards balance after checkout.

100 points welcome bonus

Create an account and start with extra points.

Join now
Availability:In StockContributor:J. H. JowettTheme:Religious Orientation/ChristianPublish date:1/25/2021Pages:202
Languages:AfrikaansPublisher:CruguruISBN-13:9781920693046ISBN-10:1920693041UPC:9781920693046Book Category:ReligionBook Subcategory:Christian LivingBook Topic:PrayerSize:9.00 x 6.00 x 0.43 inchesWeight:0.277Product ID:SC8NF4JD50

Gebed vir Nog 'n Nuwe Dag: Gebedsjoernaal met 'n Gebed vir Elke Dag van die Jaar

Gebed vir Nog 'n Nuwe Dag bevat 'n kort gebed vir elke dag van die jaar om jou gebedslewe te lei en te vervul. Hierdie gebede dring reguit deur na jou hart se diepste kamers en open jou oë vir die allesomvattende liefde van Jesus Christus deur jou te leer om te luister en stil te wees in die Here.

Die skrywer, Ds. John Henry Jowett, M.A., sê die volgende in sy voorwoord: Ons het 'n behoefte aan 'n vaster en kalmer versekering terwyl ons bid. Selfs in ons smekinge is dit nodig om te "rus in die Here." Miskien sou dit 'n goeie ding vir baie van ons wees as ons in ons gebede minder wil sê en meer wil luister. "Ek wil hoor wat God die Here wil sê."

Om te luister sal rus bring, waar om te praat net die temperament mag laat opvlam. Is dit nie wonderlik nie om te besef dat daardie pragtige frase, "Rus in die Here," slegs dit beteken: "Wees stil in die Here."

Na elke gebed in hierdie joernaal is daar spasie om jou eie gedagtes vir die dag neer te pen nadat jy die dag deur gebed en meditasie afgeskop het.

Languages:AfrikaansPublisher:CruguruISBN-13:9781920693046ISBN-10:1920693041UPC:9781920693046Book Category:ReligionBook Subcategory:Christian LivingBook Topic:PrayerSize:9.00 x 6.00 x 0.43 inchesWeight:0.277Product ID:SC8NF4JD50
Publisher: Cruguru

Contributor(s)

J. H. Jowett

Free shipping on orders over $75. Standard shipping takes 3-7 business days. Eligible items may be returned within 30 days of delivery. Conditions apply.