
Offers & Perks
Earn 25 points with this purchase
Added to your rewards balance after checkout.
100 points welcome bonus
Create an account and start with extra points.
Languages:AfrikaansPublisher:TafelbergISBN-13:9780624086901ISBN-10:0624086909UPC:9780624086901Book Category:FictionBook Subcategory:Historical, RomanceSize:8.50 x 5.50 x 1.69 inchesWeight:0.958Product ID:SC9X7QNEDM
EILANDE is méér as net 'n boek. Dis 'n magistrale roman, 'n oerteks wat saam met die Dagjoernaal van Jan van Riebeeck gelees behoort te word. Dis eintlik 'n gebeurtenis wat 'n andersmaak bring vir elkeen wat dit onder hande neem. Maar dis ook 'n helder boek. Dit sê vir jou in die eerste lang paragraaf wat dit gaan doen, en dan doen dit daardie ding. Dit plaas ons geskiedenis, in 'n daad van liefdesbetuiging, in die liggaam van 'n vrou.
Languages:AfrikaansPublisher:TafelbergISBN-13:9780624086901ISBN-10:0624086909UPC:9780624086901Book Category:FictionBook Subcategory:Historical, RomanceSize:8.50 x 5.50 x 1.69 inchesWeight:0.958Product ID:SC9X7QNEDM
Dan Sleigh is in 1938 op die plaas Geelbeksfontein aan die Weskus gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Vredenburg en sluit by die Vloot aan. Hy behaal in 1987 sy doktorsgraad in geskiedenis aan die US. In 2001 wen hy die Sanlam/Insig/Tafelberg-romanwedstryd vir Eilande, wat ook etlike ander pryse ontvang. 1795 is volgens hom sy laaste roman.
Publisher: Tafelberg
Contributor(s)
Author
Free shipping on orders over $75. Standard shipping takes 3-7 business days. Eligible items may be returned within 30 days of delivery. Conditions apply.
