Surprise Castle
Daniel se Dilemma: 'n Pad na Glorie Roman

Daniel se Dilemma: 'n Pad na Glorie Roman - Paperback

$10.99
$12.15
-10%
Quantity
01

Pay over time for orders over $35.00 with

Offers & Perks

Earn 10 points with this purchase

Added to your rewards balance after checkout.

100 points welcome bonus

Create an account and start with extra points.

Join now
Availability:In StockContributor:Ca Els, Francine BeatonSeries:Pad Na GloriePublish date:8/10/2021Pages:334
Languages:AfrikaansPublisher:National Library of South AfricaISBN-13:9781928534457ISBN-10:1928534457UPC:9781928534457Book Category:FictionBook Subcategory:SportsSize:7.81 x 5.06 x 0.70 inchesWeight:0.327Product ID:SCQ6KAAKYG
Versoekings kom in baie vorms - solank dit net nie Melissa Roux is nie. Die vurige blondekop met die mooiste paar bene voorspel moeilikheid. Daniel Cooper het dit geweet die oomblik toe sy oog op die nuwe fisioterapeut van die Buffels geval het. As kaptein moet hy 'n voorbeeld stel en om op Melissa verlief te raak is nou nie juis die manier om dit te doen nie.
Melissa het al die eerste dag geweet dat Daniel 'n probleem gaan wees. Daar is geen manier wat sy haar loopbaan in die gevaar gaan stel vir 'n arrogante chauvinis wat haar 'n dom blondine genoem het nie. Sy het gans en al te hard gewerk om haar droom 'n realiteit te maak.
Nie een van die twee kan egter die onmiskenbare aantrekkingskrag tussen hulle ontken nie. Daniel rig 'n eenvoudige versoek maar dit het onverwagte gevolge. In sy soeke na die waarheid, maak hy nog 'n oordeelsfout wat nie net Melissa se beroep in die gevaar stel nie, maar ook die lojaliteit van die klub en sy span.
Beide Melissa en Daniel moet 'n keuse maak: Wat is die belangrikste? Hul liefde of hul loopbaan?
Languages:AfrikaansPublisher:National Library of South AfricaISBN-13:9781928534457ISBN-10:1928534457UPC:9781928534457Book Category:FictionBook Subcategory:SportsSize:7.81 x 5.06 x 0.70 inchesWeight:0.327Product ID:SCQ6KAAKYG
Publisher: National Library of South Africa

Free shipping on orders over $75. Standard shipping takes 3-7 business days. Eligible items may be returned within 30 days of delivery. Conditions apply.